Welkom by
ONS WEBWERF

Amateurstoei is ‘n buitengewone Skoon kontaksport met on
buigsame reels, wat die veiligheid van die deelnemers verseker en enige vorm van vuilspel, brutaliteit of grepe wat beserings kan veroorsaak, verbied.
 
Menlopark Amateur Stoeiklub (Menlo Stoei)
het oor meer as 50jr 'n unieke KULTUUR gekweek.  Hier by Menlo Stoei probeer ons om die hele gesin by ons Oefeninge, Aktiwiteite en Toernooie te betrek om een groot familie kultuur te bou waarin ons almal deel het in die gesonde Fisiese en Psigiese Ontwikkeling van ons kinders.  
 
Aan Alle Ouers & Stoeiers
Welkom by die nuwe jaar se stoeiverrigtinge. Ons wil veral die nuwe stoeiers en hul gesinne baie welkom heet. By Menlopark probeer ons om die hele gesin by ons aktiwiteite te betrek en hoop dat ons nuwe stoeiers gou sal inskakel. 
 
INTERESTED IN SIGNING UP?
Get in touch today, and start training right away - what are you waiting for?